Meer oor myself

Ek is ‘n Afrikaans sprekende Suid Afrikaner en trots daarop!  Ek woon in die Overberg aan die voet van die pragtige Langeberg, is getroud en die ma van twee wonderlike dogters.  Daar is ook twee oulike kleindogters wat my baie-baie plesier verskaf.

Op die oomblik woon ek vir 3 maande (September tot November 2012) in Bethlehem in Palestiena.  Ek is lid van die EAPPI program van die Wereld Raad van Kerke – vir meer inligting oor die program, besoek hul webwerf by http://www.eappi.org .

As opgeleide maatskaplike werker en iemand met ‘n hele paar jaar se lewens lesse agter die blad, probeer ek die huidige situasie hier in Palestiena waar te neem  en  om sin te probeer maak van dit wat ek sien en beleef.

My belangtellings dek ‘n wye veld, van Die Beatles en Queen, reis, lees, kosmaak, fotografie tot die internasionale politiek.  Die natuurskoon en ons wonderlike parke en wildlewe in Suid Afrika verskaf my baie plesier. ‘n Lekker kuier op ons stoep met die vir wie ek lief is bly ‘n hoogte punt.

Reis saam met my vir die volgende drie maande!!

Advertisements

2 Responses to Meer oor myself

  1. Elke dag ‘n nuwe ondervinding! Ons in regtig bevoorreg om hier te wees.

  2. Elke dag ‘n nuwe ondervinding! Ons is regtig bevoorreg om hier te wees.

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s