Category Archives: Uncategorized

Vaarwel Cremisan

Hoeveel nog?  Hoeveel bome? Hoeveel grond? Hoeveel vryheid van beweging? Ja, hoeveel pyn en lyding moet nog verduur word? Woensdag 24 April 2013 is die hofuitspraak uiteindelik in Tel Aviv gelewer.  Na 7 jaar se pleit en wag is die … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

Dis erg, baie erg!!!

Ek gaan Israel en Palestiena toe! Ek was so opgewonde, omdat ek my ma gaan sien na amper 14 maande, en tweedens, omdat ek ‘n nuwe land gaan besoek. Ek is bewus van die probleme daar, maar ook net so … Lees voort

Posted in Uncategorized | 8 Kommentaar

Ek was by ‘n begrafnis…..

Donderdag, 8 November 2012, was ek by ‘n begrafnis.  Nie ‘n gewone begrafnis nie, nie een waar iemand siek was of verongeluk het of selfs vermoor is nie – nee – by ‘n huis se begrafnis. ‘n Gemeenskap, ‘n volk … Lees voort

Posted in Uncategorized | 2 Kommentaar

Goeiemore Bethlehem

“dis 03:15 en tyd om op te staan” praat my selfoon hier langs my.  Ek is nie lus vir opstaan nie, maar wie is om 03:15 lus vir opstaan? Gelukkig het ek netnou, (so voel dit) my klere reg gesit … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Feite: Wie vat wat waar?

Ek wil  graag hierdie feiteblad deur middel van die onderstaande skakel met julle deel. Settlements en hul inwoners is een van die vele probleme waarmee Palestyne daagliks te kampe het.  Van hierdie onwettige woongebiede is religieus en ander meer ekonomies … Lees voort

Posted in Uncategorized | 3 Kommentaar

Wie? Waar? An Nu’man?

An Nu’man is ‘n dorp oos van Bethlehem en suid van Jerusalem. Volgens alle Israeliese bronne bestaan die dorp glad nie, maar daar woon 127 mense!  Hulle is in Jerusalem, maar nee hulle is nie; hulle is in Palestiena, maar … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Staan reg met die uie!!

                                     “What is yourrr name?  How old arrre you?  Wherrre you frrrom?  So word ek gereeld gegroet deur ‘n borrelende groep laerskool kinders. … Lees voort

Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar