Monthly Archives: Okt J

Goeiemore Bethlehem

“dis 03:15 en tyd om op te staan” praat my selfoon hier langs my.  Ek is nie lus vir opstaan nie, maar wie is om 03:15 lus vir opstaan? Gelukkig het ek netnou, (so voel dit) my klere reg gesit … Lees voort

Posted in Uncategorized | 1 Kommentaar

Feite: Wie vat wat waar?

Ek wil  graag hierdie feiteblad deur middel van die onderstaande skakel met julle deel. Settlements en hul inwoners is een van die vele probleme waarmee Palestyne daagliks te kampe het.  Van hierdie onwettige woongebiede is religieus en ander meer ekonomies … Lees voort

Posted in Uncategorized | 3 Kommentaar

Wie? Waar? An Nu’man?

An Nu’man is ‘n dorp oos van Bethlehem en suid van Jerusalem. Volgens alle Israeliese bronne bestaan die dorp glad nie, maar daar woon 127 mense!  Hulle is in Jerusalem, maar nee hulle is nie; hulle is in Palestiena, maar … Lees voort

Posted in Uncategorized | Lewer kommentaar

Staan reg met die uie!!

                                     “What is yourrr name?  How old arrre you?  Wherrre you frrrom?  So word ek gereeld gegroet deur ‘n borrelende groep laerskool kinders. … Lees voort

Posted in Uncategorized | 4 Kommentaar

Woestyn kuier

Israel en Palestiena is woestyn wereld.  Jy is nooit ver van die woestyn nie en sodra jy ‘n stad of dorp soos Jerusalem of Bethlehem verlaat is jy in die woestyn. Ons is gisteraand woestyn toe om daar te kamp. … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar