Monthly Archives: Sep J

Die kleur van jou nommerplate

Ja, hier in Palestiena en Israel is die kleur van jou nommerplate baie belangrik.  Dit bepaal waar en op watter paaie jy mag ry en waarheen jy mag gaan. Is jou nommerplate geel met swart syfers, is jou kop deur. … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar

Waarom vye, olywe en druiwe?

Nadat ek besluit het om met hierdie blog te begin het ek redelik lank oor ‘n naam getop, verskeie idees oorweeg en uiteindelik op Vye, Olywe en Druiwe besluit.  Word Press laat my nie toe om kommas of koppeltekens te … Lees voort

Posted in Uncategorized | 6 Kommentaar